Verbonde
Hoof Ondernemings
Ons het kliënte met baie gevorderde vereistes. Die web werf is die publieke dimensie, maar daaragter skep hulle ervarings vir hul lede.
Almal is verskillend. Hier is ʼn paar voorbeelde:
Expert Alumni
Hierdie web werf is vir afgetreede professionaliste. Hulle is die "Baby Boomers" wie op hul eie voorwaardes terug wil keer werk toe.
Hul lewenstyl kom eerste. In baie gevalle weier hulle om terug te keer tot die posisie wat hulle voor aftrede gehad het.
Expert Alumni het 'n Gemeenskap van oor 100,000 lede wie hul talente as mentors, leerkragte, afrigters,ens, gebruik om hul ondervinding oor te dra in ʼn nuwe wyse tot die volgende generasie. En hulle verdien fooie om hul nuwe lewenstyl te dek!
SCORE
Dis 'n geslote Gemeenskap vir sagteware maatskapye. Meer as 300,000 ondernemings in 80 lande help mekaar om nuwe kanale te skep, skaars tegniese hulpbronne te verkry, vir nuwe kontrakte te kwoteer en geleenthede tot groot ondernemings te verwys, ensovoorts.
Virtual Music Magazine
Met honderde duisende lede, voer VMM video en oudio in tot voorste DJ's rondom die wêreld. Lede kry 'n voorsmaak van nuwe talent en kan toegang tot Klubs, DJ's, Internet Radio Stasies en Kunstenaars verkry.
Hertz Chauffeur Drive
Dis een van die grootste chauffeur-dryf soorte in die wêreld. Met meer as 300 affiliasie in 200 lande is die omvang van lid transaksies enorm. Die kwaliteit van diens is sleutel tot die onderneming, daarom is alle fases van die ervaaring van bespreking tot voltooiing versigtig gemonitor.











