Dienste

Ons ekspert spanne is gretig om jou te help


Ontwerpers

Ons kan jou met logos en baniere help en sal altyd 'n bepaalde prys vooraf kwoteer. Jy sal verbaas wees hoe kos-effektief dit kan wees.


 


Web Konsultante

Vir korporasies het ons konsultante wie advies kan gee op die grondbeginsels van web ontwerp reg deur tot ontwikkeling van hoof applikasies.

Ons kan die "Besigheids Kringe" navors wat besigheid gemeenskappe laat inwerk op mekaar met verlaagde koste, verbeterde dienste en addisioneel inkomstes opwek.


Tegniese

Ons is gelukkig om gepatenteerde produkte te hê wat kragtige internet applikasies opwek met minimum programering. Dis waarom ons oplossings so kos-effektief is.


 


Vertaling Diens

Die wêreld word kleiner deur die Internet. Jy kan jou web werf in vele tale vertaal.


As jy of ʼn vriend/kolega die taal ken, kan jy dit self doen.



Ons het ons eie Vertaling Diens. Vra asseblief vir informasie.


 


 


 


 


 


 




Verbonde Gemeenskappe


Expert1

Afgetrede professionaliste vir Energie,rekenarisering en Finansies

Score1

Poort vir 300 000 Sagteware Besighede

Hertz1

Chauffeur-dryf met affiliasie in 170 lande
 

Plaaslike Gemeenskappe


Kildare V.E.C.

Daaglikse bywerk vir bestaande en toekomstige studente

Gaelscoil Nás na Ríogh

In kommunikasie in veelvoud tale

Newbridge Caravans

Het 6 Woonwaens in die eerste maand verkoop!